• Soekie Krog vertel stories oor voëls en vergelyk hulle met bybelse karakters. Leer ken voëls en hulle klanke. Vir voorskool en laerskool kinders.
  • Moses het in Deutronomium 31-32 vir Israel 'n lied geleer, sodat hulle nie die Here se woorde sal vergeet nie. Daar is geen beter manier skrif te leer as om dit te sing nie. Hierdie is Soekie se bekende afrikaanse Woord CD. Ook beskikbaar in Engels.
  • Gedigte geskryf en voorgelees deur Soekie Krog. Hierdie vrou, ma en ouma deel haar hart oor die diepere kennis van die lewensreis.
  • Gedigte geskryf en voorgelees deur Soekie Krog. Hierdie vrou, ma en ouma deel haar hart oor die diepere kennis van die lewensreis. Ook beskikbaar in boek vorm
  • Soekie and the Radikids' English sing along songs for children. Volume 4 includes familiar, up-beat, gospel tunes. Backtracks are also available for purchase. 01. Days of Elijah 02. Medley: a. Hallelujah b. Will you worship c. I worship you 03. I love you forever 04. Jesus, lover of my soul 05. I am so thankful 06. I give you my heart 07. All heaven declares 08. All over the world 09. Use me 10. We will dance 11. Daffodils 12. I will follow Him 13. Gloryland
  • Soekie en die Radikids se saamsing liedjies vir kinders volume 1. Sluit in gewilde, opgewekte gospel musiek. Backtracks is ook beskikbaar. 01. Intro 02. Halle-la-le-la 03. Ek behoort aan Jesus Christus 04. Ek swaai my hande 05. Haai-haai 06. Groente en vrugte 07. Ho-sanna 08. Die Here sit ‘n hup in my stap 09. Love medley: a. His banner over me is love b. It’s love that makes the world go round c. Love you Jesus 10. Jesus is the rock 11. J.E.S.U.S. 12. I want to be like Jesus 13. Lord I lift your name on high 14. You touch my mouth 15. May your love 16. Magtige Herlewing 17. Mercy is falling 18. The river is here
  • Soekie and the Radikids English sing along songs for children. Volume 4 includes familiar, up-beat, gospel tunes. Backtracks are also available for purchase. 01. Medley a. Great and mighty is He b. Celebrate Jesus c. Let your presence fall d. Shine Jesus shine e. My life is in you Lord 02. Come Nations 03. He’s got the whole world 04. Come, all children 05. Stand up and shout it 06. I reach up high 07. I’ve got the joy 08. Medley: a. Who’s the king of the jungle b. You are the king of all creation 09. Holy is the Lord 10. Why don’t you 11. My dad is the King 12. Beautiful, beautiful 13. Shout to the Lord 14. I lift up my eyes 15. There is none like you 16. Into my heart
  • Soekie en die Radikids se saamsing liedjies vir kinders volume 3. Sluit in gewilde, opgewekte gospel musiek. Backtracks is ook beskikbaar. 01. Gaan dan heen 02. Keurspel a. God het die wêreld so lief gehad b. Keer die son c. Dit is so goed 03. Gryp na die lewe 04. Keurspel a. Bewaak jou hart b. Alles wat jy op aarde toesluit 05. Maats kan jou breek 06. Ek is veilig 07. Vat al jou sorge 08. Kinders julle moet 09. Julle sal krag ontvang 10. Die Duiwel 11. Yo-Yo liedjie 12. As jy wil skreeu 13. Ek sal my lig laat skyn 14. Macarena
  • Soekie en die Radikids se saamsing liedjies vir kinders volume 2. Sluit in gewilde, opgewekte gospel musiek. Backtracks is ook beskikbaar. 01. Keurspel: a. Jesus is die Heer b. Al julle volke 02. Die Here ken jou naam 03. God is goed 04. I reach up high 05. Radikids 06. Om die Here te prys 07. Why don’t you 08. Re Hamba 09. Naäman 10. Al was jou sonde 11. Die heel beste boek 12. Kleure liedjie 13. Ek maak nou my hart oop 14. Die Here is koning 15. Loof Hom, Loof Hom
  • Soekie en die Radikids se saamsing liedjies vir kinders volume 1. Sluit in gewilde, opgewekte gospel musiek. Backtracks is ook beskikbaar. 01. God hou van kindertjies 02. Hy hou die hele wêreld in sy hand 03. Staan op en sê nou 04. Keurspel: a. Koning van die oerwoud b. U is die koning 05. Hy laat die sterre skitter 06. Ek is ‘n huis 07. Ek het sy vreugde 08. Lukas 09. Moses 10. Daniël 11. ‘n Koning is gebore 12. Vandag is my verjaarsdag 13. Keurspel: a. Breek uit b. Sing ‘n nuwe lied 14. Jesu 15. Vertel 16. Sing saam met my 17. Klop, klop 18. My hande hef 19. Ek is lief vir Jesus 20. Kom in my hart
  • Aflaaibaar: Splinternuwe CD vir seuns! Bybelse oorlogstories voorgelees deur Soekie Krog. 'n Dubbel CD met stories vir dapper jong soldate. Leer jou seun van die manne in die bybel en hoe om self dapper op te tree. CD 1 1. Inleiding Wapens 2. Die skepping 3. Die Here is 'n Krygsman 4. Kain en Abel; Aram teen konings 5. Moses en die Rooi see 6. Moses teen Amalek 7. Joshua; Jerigo 8. Ai, Gibeoniete 9. Amorietiese Konings 10. Joshua en Hasor; 31 Konings; Verkenners 11. Rigters 12. Simson; Dawid en Goliat 13. Dapper manne 14. Saul se dood, Soldate by Dawid, Josafat CD 2 ... nog vele meer Kyk uit vir Die Bruid CD huidiglik in verwerking. Bybelse liefdes stories vir dogters.
  • Downloadable CD Soekie Krog and the Afrikids sing traditional gospel songs in African languages. Watch these little faces light up with their joy of singing for Jesus on the DVD - available in shop. Ho busa mang
Go to Top