Description

Sing jou Maaltafels: Sommer ‘n Nommer is ‘n splinternuwe CD met 17 moderne liedjies geskryf en gesing deur Soekie Sandra Krog (van Radikids).

Die doel van die CD is om die vrees vir getalle te omskep in n prettige saamsing- en -onthou-ervaring waarin maaltafels van 2-12 die fokus is. Uiters geskik vir kinders en klasse Gr1-6