Wrede Oorlog Wapens (Full CD Download)

R 0.00

Aflaaibaar: Splinternuwe CD vir seuns!

Bybelse oorlogstories voorgelees deur Soekie Krog. ‘n Dubbel CD met stories vir dapper jong soldate. Leer jou seun van die manne in die bybel en hoe om self dapper op te tree.
CD 1
1. Inleiding Wapens
2. Die skepping
3. Die Here is ‘n Krygsman
4. Kain en Abel; Aram teen konings
5. Moses en die Rooi see
6. Moses teen Amalek
7. Joshua; Jerigo
8. Ai, Gibeoniete
9. Amorietiese Konings
10. Joshua en Hasor; 31 Konings; Verkenners
11. Rigters
12. Simson; Dawid en Goliat
13. Dapper manne
14. Saul se dood, Soldate by Dawid, Josafat
CD 2 … nog vele meer

Kyk uit vir Die Bruid CD huidiglik in verwerking. Bybelse liefdes stories vir dogters.

Description

Splinternuwe CD vir seuns!
Bybelse oorlogstories voorgelees deur Soekie Krog. ‘n Dubbel CD met stories vir dapper jong soldate. Leer jou seun van die manne in die bybel en hoe om self dapper op te tree.

Laai die hele CD af!
Wow JPEG

Kyk uit vir Die Bruid CD huidiglik in verwerking. Liefdes stories vir dogters.
Bride inlay final

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wrede Oorlog Wapens (Full CD Download)”
Go to Top