Padkos Goggas eBoek (PDF)

R 50.00

Soekie Krog vertel stories oor goggas en hulle gewoontes. In hierdie self-lees boek, kan kinders leer van verskillende goggas en hoe hulle vergelyk met karakters in die bybel. Leer ‘n lewensles vanuit die bybel en onthou daardie les elke keer wat julle die gogga gewaar. Geskik vir laerskool kinders en ouers om saam te geniet.

Laai die volle boek af!

SKU: Pad5_eB Categories: , Tags: , , , ,

Description

Soekie Krog vertel stories oor goggas en hulle gewoontes. In hierdie self-lees boek, kan kinders leer van verskillende goggas en hoe hulle vergelyk met karakters in die bybel. Leer ‘n lewensles vanuit die bybel en onthou daardie les elke keer wat julle die gogga gewaar. Geskik vir laerskool kinders en ouers om saam te geniet.

Laai die volle boek af!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Padkos Goggas eBoek (PDF)”
Go to Top