Description

150 kort stories vir self lees of voorlees oor die A-Z se 25 temas van identiteit: wie is ek in Christus.

Leer bybelkaraktes beter ken.

Luister gerus ook die kort gesprekke op soekieksandrakrog se youtube kanaal.

Laai ook die plakkat af van hierdie webblad