Wapenrusting Handleiding eBoek (PDF)

R 150.00

Handleiding vir ouers en onderwysers
Sewe lesse vir kinders 7-11 jaar oud

Ef 6:10-18 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan…
Hierdie aanbieding is geskik vir:
Kinderkerk
Skole in Godsdiens periode
Reekse: Pinkster- of Paasfees
Vakansie programme
Kampe

Hierdie program bevat:
A4 Handleiding met foto’s
Kinder werkboekie met aktiwiteite
Data CD met kunswerk en aanbieding
Oudio CD met ‘n liedjie, rympie en stories

Laai die volle boek af!

Description

Handleiding vir ouers en onderwysers
Sewe lesse vir kinders 7-11 jaar oud Kan oor n kwartaal of jaar gedoen word , baie prakties

Ef 6:10-18 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan…
Hierdie aanbieding is geskik vir:
Kinderkerk
Skole in Godsdiens periode
Reekse: Pinkster- of Paasfees
Vakansie programme
Kampe

Hierdie program bevat:
A4 Handleiding met foto’s

Liedjies, kunswerk ens is nie noodwendig gratis aflaaibaar nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wapenrusting Handleiding eBoek (PDF)”
Go to Top