Description

Die wat God ken, sal weet wat om te doen. Hierdei boek bevat 33 lesse wat deeglik uitgewerk is om God se karakter en eienskappe te leer ken.

Elke week se aktiwiteit en  bybelvers plus simbool is ook op n plakkaat beskikbaar

A4

Die e-boek sluit nie cd/dvd in nie.