Description

God is drie-in een: Vader, Seun en Heilige Gees. Ek is na Sy beeld gemaak en het ook ‘n drieledige natuur: Gees, Siel en Liggaam.