Splinternuwe produk!
Stories oor die vrug van die Gees
Gal 5:22 – Want die vrug van die Gees is… liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
Wat is die vrug van die gees? Hoe kan dit maklik onthou word? In hierdie storie leer Dawie en Siske hoe om tuin te maak. Elke storie gee ‘n praktiese voorbeeld van ‘n geestes vrug, vergelyk met ‘n regte vrug. Vergesel Dawie en Siske op hulle ontdekkingsreis, en leer van Goddelike gedrag.
Reviews
There are no reviews yet.