Herfs Boek

R 100.00

Soekie Krog skryf gedigte.

Hierdie bundle bevat een-en-tagtig gedigte. Sommige is baie ernstig, emosioneel en diep geestelik en ander is weer lekker lawwe, tong-in-die-kies rympies. Soekie skryf met soveel earlike opregtheid oor die alledaagse dinge van die lewe, maar dis die doodgewoon, normale dinge, wat die gladheid van ons gang bepaal. Soekie se versgedagtes sal jou weer laat dink oor die groot invloed van die “geraas van buite”, wat die “stilte van binne” kan oorweldig, as daardie stilte nie groot genoeg is nie.
Esté Geldenhuys

SKU: BK2009PP001 Categories: , Tags: , ,

Description

Soekie Krog skryf gedigte.

Hierdie bundel bevat een-en-tagtig gedigte. Sommige is baie ernstig, emosioneel en diep geestelik en ander is weer lekker lawwe, tong-in-die-kies rympies. Soekie skryf met soveel earlike opregtheid oor die alledaagse dinge van die lewe, maar dis die doodgewoon, normale dinge, wat die gladheid van ons gang bepaal. Soekie se versgedagtes sal jou weer laat dink oor die groot invloed van die “geraas van buite”, wat die “stilte van binne” kan oorweldig, as daardie stilte nie groot genoeg is nie.
Kommentaar deur Esté Geldenhuys.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Herfs Boek”
Go to Top