‘n Kroon vol edelstene

///‘n Kroon vol edelstene

‘n Kroon vol edelstene

R 100.00

Splinternuwe produk!
‘n Storie oor edelstene en waardes
Sagaria 9:16 Hulle sal… vonkel soos die edelstene in ‘n kroon.
Dis redelik eenvoudig om ‘n Christen te word. Om Christelike beginsels uit te leef is moeliker. Kinders kan ook skitter as hulle leer om Christelike waardes deel van hulle lewens te maak.

In hierdie boek maak Werner vriende met die eienaar van die nuwe edelsteen-winkel in hulle dorp. Soos wat hy by oom Koos van edelstene leer, ontdek hy dat daar nog baie aan sy eie karakter geslyp kan word…

Kyk uit vir die audio CD! Beskikbaar einde Mei.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Kroon vol edelstene”