Padkos Troeteldiere Boek

R 80.00

Soekie Krog vertel stories oor troeteldiere en hulle gewoontes. In hierdie self-lees boek, kan kinders leer van verskillende troeteldiere en hoe hulle vergelyk met karakters in die bybel. Leer ‘n lewensles vanuit die bybel en onthou daardie les elke keer wat julle die dier gewaar. Geskik vir laerskool kinders en ouers om saam te geniet.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Padkos Troeteldiere Boek”
Go to Top