Soekie Krog vertel stories oor wilde diere en hulle gewoontes. In hierdie self-lees boek, kan kinders leer van verskillende wilde diere en hoe hulle vergelyk met karakters in die bybel. Leer ‘n lewensles vanuit die bybel en onthou daardie les elke keer wat julle die dier gewaar. Geskik vir laerskool kinders en ouers om saam te geniet.
Padkos Wilde diere Boek
R 80.00
Description
Soekie Krog vertel stories oor wilde diere en hulle gewoontes. In hierdie self-lees boek, kan kinders leer van verskillende wilde diere en hoe hulle vergelyk met karakters in die bybel. Leer ‘n lewensles vanuit die bybel en onthou daardie les elke keer wat julle die dier gewaar. Geskik vir laerskool kinders en ouers om saam te geniet.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.