‘n Boek oor gebed
Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp. 2 Korinthiërs 10:4
Meeste ouers wil hulle kinders leer bid, maar weet nie hoe nie. Hierdie is ‘n boekie wat ouers en kinders saam leer bid. Gebed sal nooit weer vervelig wees nie.
Die boek bevat lesse, inligting, idees en doen-dinge.
Reviews
There are no reviews yet.