Wat Rym met Slym Gedigtebundel vir kinders deur Soekie Sandra Krog

///Wat Rym met Slym Gedigtebundel vir kinders deur Soekie Sandra Krog

Wat Rym met Slym Gedigtebundel vir kinders deur Soekie Sandra Krog

R 119.00

Daar is verseker geen kind wat níe van rym hou nie. Dis soos slym.

Slym is glad en koel en taai en klou vas aan alles. Rym sit ook vas. Jy kan dit nie vergeet nie.

Hierdie bundel bevat:

175 x NUWE kinder-en-kleuter-gedigte:

‘n Mengelmoes van kort en lank, snaaks en ernstig, beestelik en geestelik.

UIters geskik vir:

* VOORDRAG – Konserte en Kunstefeeste.

* CAPS kurrikulum – Verskeie Temas.

* OPVOEDKUNDE – Inligting oor diere, land, ruimte, ens.

* LEES en taalvaardigheid: Klank, Lettergrepe. Idiome, Rym

* GEHEUE- begripstoetse, raaisels, vrae.

* GEESTELIKE groei – Leer Bybelkarakters en Verhale

Soekie Sandra Krog is jare lank bekend vir haar kindermusiek (met die Radilkids), Radio-aanbiedings en Storieboeke. Sy ontwikkel Geestelike leerplanne vir gemeentes en skole asook Musiekprogramme vir onderwysers en kinders. Sy woon in Hartbeespoort saam met haar man Johan.

“My wens is dat elkeen hierdie rympies sal lees, leer en geniet… en self sal begin skryf. Niemand is te groot of te klein om self te rym nie!”

www.soekiekrog.com

youtube kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCHaYcTudA1KHiR5T3tT1dWA

soekiekrog@gmail.com

 

Description

DIS HIER: ‘n Nuwe Afrikaanse kinder-digbundel duer Soekie Sandra Krog!

175 nuwe Afrikaanse Gedigte vir kleuter en laerskoolkinders! A4 100 bladsye

Kort en lank, geestelik en beestelik, Ernstig en humoristies  UIters geskik vir:

* VOORDRAG – Konserte en Kunstefeeste.

* CAPS kurrikulum – Verskeie Temas.

* OPVOEDKUNDE – Inligting oor diere, land, ruimte, ens.

* LEES en taalvaardigheid: Klank, Lettergrepe. Idiome, Rym

* GEHEUE- begripstoetse, raaisels, vrae.

* GEESTELIKE groei – Leer Bybelkarakters en Verhale