Bewaak jou hart CD

R 100.00

Soekie Krog gesels met tieners. Hierdie twee CD’s bevat bybelse beginsels oor seks en verhoudings vir seuns en dogters. ‘n Pittige maar openlike aanmoediging vir tieners om die regte keuses te maak. Word tans ook verwerk in boek vorm.

SKU: CD2010PP003&004 Categories: , Tags: , , , ,

Description

Soekie Krog gesels met tieners. Hierdie twee CD’s bevat bybelse beginsels oor seks en verhoudings vir seuns en dogters. ‘n Pittige maar openlike aanmoediging vir tieners om die regte keuses te maak. Word tans ook verwerk in boek vorm.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bewaak jou hart CD”
Go to Top