Description

29 Nuwe Afrikaanse Gospel liedjies oor die Woord en waarheid op CD en liriek DVD.

Geskryf vir die program: Wie is ek in Christus

  1. Hulle wat U naam ken
  2. L.I.E.F.D.E
  3. Maak my vol
  4. Een ding
  5. God het ‘n plan
  6. Wees altyd baie bly
  7. U is ‘n goeie Vader
  8. Genadig en barmhartig
  9. Was my
  10. Shalom
  11. Ek sal my in die Here verbly
  12. Ek is ‘n koningskind
  13. God is Lig
  14. Oorvloed van Vreugde
  15. ‘n Nuwe hart
  16. El Gibbor
  17. God sing ‘n liedjie
  18. Roep my aan
  19. Kies die lewe
  20. Hy wat in die skuilplek
  21. Ek kan alles doen
  22. U het my so wonderlik gemaak
  23. Wapenrusting
  24. Laat jou gedagtes
  25. Die Here regeer
  26. In die begin
  27. Ek wil nabu U wees
  28. Ons dien ‘n bonatuurlike
  29. Maranatha